Geseënde Kersfees aan ons Bikers-familie. Dankie vir al jul bystand deur die jaar. Dankie dat julle sulke wonderlike broeders en susters was vir my broer,Piesang.
Hoop julle het n super Geseënde jaar.
Ry veilig!
Lana en Eddie

glitter_brain

Geseënde Kersfees aan ons Bikers-familie. Dankie vir al jul bystand deur die jaar. Dankie dat julle sulke wonderlike broeders en susters was vir my broer,Piesang. Hoop julle het n super Geseënde jaar. Ry veilig! Lana en Eddie


17 0